Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Tipwa 10 Ton Enkel As | Model V149 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Modelle:
V149: Tipwa met standaardklap
V131: Tipwa met outomatiese oopmaak-aksie vir groente-hantering
V130: Tipwa met ekstensies
Inligting:
Voldoende trekker: 100kw
Wielspoor 2,350mm
Tipvermoë: 45º
Ingooihoogte: 2,100mm
Bande: 560/60/R22.5 (Opsioneel: 385/60/R22.5 Super Single Band)
Teleskopiese silinder: 5 stadiums
Veer voor op bak om die impak op die trekstang (drawbar) te verminder
Unieke A-tipe-onderstel wat van die trekstang (drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van tipbak aaneen is, met ‘n ondersteunende raam vir die bak
Werking:
Geen ingewikkelde prosedures met gemak van werking.
Die standaard-wa tip en met die gewig van die vrag word die klap oopgemaak. Wanneer die bak terugsak, haak die penne weer in om die klap toe te hou.
Die klap kan maklik afgehaal word. Met die aartappelwa beweeg klap eers weg van bak sodat moere nie teen klap druk nie.
Die breër band bied selfs beter gewigsverspreiding.
Opsioneel:
Massakante 450mm kante: 13m³
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810