Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Tipwa 3 Ton Bell | Model V025 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Voldoende trekker: 40kW
Lengte: 2 600mm
Breedte: 2,000mm
Diepte: 500mm
Bakhoogte van grond: 1 300mm
Band standaard: 11L/15
Gewig op trekstang (drawbar) = <20%
Tipvermoë: tot 45°
Wielspoor: 1 700mm
Haakhoogte: 300mm
Werking:
Geen ingewikkelde prosedures met gemak van werking.
Die wa tip en met die gewig van die vrag word die klap oopgemaak. Wanneer die bak terugsak haak die penne weer in om die klap toe te hou.
Die klap kan maklik afgehaal word.
Komponente:
Teleskopiese silinder: 3 Stadiums
Unieke A-tipe onderstel wat van die trekstang (drawbar) regdeur tot by die skanierpunt van tipbak aaneen is, met ‘n ondersteunende raam vir die bak.
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810