Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Tipwa 7 Ton Kuilvoer | Model V029 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Voldoende trekker: 65kW
Volume: 14m³
Dravermoë: 7 000kg
Lengte: 4 000mm
Breedte: 2 100mm
Bakdiepte: 400mm
Uitgebreide metaal (expanded metal)-kante: 1 200mm
Bande: 305/55/R22.5
Wielspoor: 1 850mm
Gewig op sleepstang (drawbar) = <20%
Tipvermoë: tot 45°
Teleskopiese silinder: 5 stadium-werking
Werking:
Die hek maak outomaties oop met die kabel- en veer-aksie. Die hek maak ten volle oop sodat daar geen beperking is vir die materiaal nie.
Voordeel:
Middelslag-wa met goeie waarde vir geld aangesien die uitgebreide metaal (expanded metal)-raam kan afbout om ook as normale tipwa te gebruik.
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810