Price on request
Excluding VAT
Frederick van der Merwe farms in Botswana at Request Tuli Fresh. He has been using Senter360 pivot points for years.
They focus on potatoes and started their farm basically from scratch. Currently, they are on almost 200 hectares under irrigation, with 174 hectares under pivot - Senter360 pivot points. He has 9 16-hectare pivot points and 1 30-hectare pivot point.
Frederick did research on pivot points and Senter360 stood head and shoulders above the rest.
He says they are cost-effective, and if he experiences a problem, he can just call, and they will help immediately.
Senter360's pivot points are put together in such a way that they are strong and wind-resistant. If a pivot point falls over, Frederick just picks it up and continues. The original pivot point they bought in 2015 is still exactly as it was the day they bought it and has not needed any replacement. Frederick also mentions that the tires last a long time and are not burnt out by the sun.
"It's built for Africa. It requires minimal maintenance."
Furthermore, it irrigates evenly. You can see on the system what percentage you are watering, the time it will take for a full circle, and the amount of water you are giving. Frederick says it's simple, their service is wonderful, and he would recommend it to anyone.
For more information, visit https://www.senter360.co.za/.
Call us and we will put you in contact with your closest service provider:
+27184691331
+27825645955
Frederick van der Merwe boer in Botswana by Request Tuli Fresh. Hy gebruik al vir jare Senter360 spilpunte.
Hulle fokus op aartappels en het hul plaas basies uit niks uit begin. Tans is hulle op amper 200 hektaar onder besproeiing, waarvan 174 hektaar onder spilpunt is - Senter360 spilpunte. Hy 9 16-hektaar spilpunte en 1 30-hektaar spilpunt.
Frederick het navorsing gedoen oor spilpunte en Senter360 het kop-en-skouers bo die res uitgestaan.
Hy sê hulle is koste-effektief en as hy 'n probleem ervaar kan hy net bel en dan help hulle dadelik.
Senter360 se spilpunte is so aanmekaar gesit dat hulle sterk en windbestand is. As daar 'n spilpunt omval, tel Frederick dit net op en gaan aan. Die oorspronklike spilpunt wat hulle in 2015 gekoop het is nog presies soos dit was die dag wat hulle dit gekoop het en het nog geen vervanging nodig gehad nie. Frederick noem ook dat die bande bou lank hou en glad nie stukkend gebrand word deur die son nie.
"Dit is gebou vir Afrika. Dit het minimale onderhoud nodig.
Verder besproei dit egalig. Jy kan op die stelsel sien wat die persentasie is wat jy natmaak, die tydperk wat 'n volle sirkel gaan neem en die hoeveelheid water wat jy gee. Frederick sê dis eenvoudig, hulle diens is wonderlik en hy sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Vir meer inligting, besoek https://www.senter360.co.za/.
Reik uit na ons en ons sal jou in kontak sit vir jou naaste diensverskaffer:
+27184691331
+27825645955