Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Uitsonderlike vrugte | Die grondslag van premium gehalte | Novon
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Gesonde oeste begin by gesonde wortels. Novon se biostimulante werk saam met die natuur om wortels te voed, te beskerm en te versterk. Sterker wortels beteken optimale water- en voedingstofopname, sterker plante en opbrengste waarop jy kan staatmaak.
Novon Retail Company is 'n privaat besit Landbouchemiese Verspreider met 28 Agente en 17 Depots regoor die Gauteng, Noordwes, Mpumalanga en Limpopo provinsies. Ons bied waardetoegevoegde diens en 'n kwaliteit produkreeks wat fokus op volhoubare voedselproduksie.
Skakel jou Novon-agent vir enige navrae, ons het die antwoord.