Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Uitstekende finansieringsopsies | Jupidex en WesBank het onlangs hande gevat | Jupidex (Pty) Ltd
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Landboufinansiering bly een van die moeilikste uitdagings vir boere in Suid-Afrika. Boerdery is ‘n kapitaalintensiewe onderneming wat beteken dat daar heelwat kapitaal betrokke is by die bedryf van ‘n boerdery.
Jupidex en WesBank het onlangs hande gevat om boere by te staan in hulle boerderysukses, deur finansieringsopsies op sommige van ons produkte te bied. Hulle finansieringsopsies is gefokus daarop om aan ons boere toeganklike en pasgemaakte opsies te bied, wat die boer se sak en behoefte pas.
Vind meer uit oor Jupidex se finansieringsopsies en aanbiedinge by jou naaste handelaar.
Jupidex (Pty) Ltd, 30 Halstead Road, Mkondeni, Pietermaritzburg, 3201
Christopher Laubscher - Regional Sales Manager