Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Verf Met Vertroue | 5 ℓ Alkyd Aluminium Silver | Vermillian Verf
Retail price
ZAR 679.00
VAT not applicable
Description
Vermillian Verf is gestig in 1980, 'n familie besigheid van formaat wat daarvan hou om ons klieënte die beste hulp en advies te verleen. Of dit nou gaan oor dakke en staal wat roes het ons die beste produk "VERUST" wat reeds vanaf 1997 getoets is en bemark word. As dit kom by mure en vloere wat vog trek is daar slegs een produk wat werklikwaar werk; WDL. Vir sinke, dakke en veëkrale stel ons Alkyd Aluminium voor, want dit is baie harder, sterker en langdurend as die normale aluminium wat beskikbaar is, dit raak ook vinniger droog. Ons Black Strap Bitumen Seëlaar is ook van top invoer gehalte en is ook verkrygbaar in 25 en 200 liter dromme wat vir enige houte, pale of teëldakke gebruik kan word. Dit gaan vir ons oor die gemaklikheid van die aanwending van verf. Ons het agente regoor Suid-Afrika wat regstaan om U te help met die beste raad en produk wat nodig mag wees. Kontak ons kantoor by om uit te vind wie die naaste moontlik aan U is of as U self 'n agent wil word vir enige van ons produkte. Ons maak gebruik van The Courier Guy om dit gemaklik te maak om ons verf direk by U voordeur te laat aflewer, waar okal U mag wees.
5 ℓ Alkyd Aluminium Silver:
Sinke, Dakke en Staal | R679.00
- Termes en voorwardes geld
- Aflewering kostes uitgesluit
- Pryse onderhewig aan verandering
- Aflewering slegs deur The Courier Guy
Kontak ons vandag:
Wanye Dalziel
Oos Kaap
J.P De Beer
Gauteng
Vincent Kruger
Noord-Wes
Paul Nipper
Wes Kaap
Johan Vermeulen
Noord Kaap
Botswana
Julius
Volg ons op:
Besoek ons webwerf vir meer inligting.