Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Vervaardiger Van Probleem Oplossings Verwe | Vermillian Verf
Price range
ZAR 599.00 - ZAR 799.00
VAT not applicable
Description
Vermillian Verf is gestig in 1980, 'n familie besigheid van formaat. Ons hou daarvan om ons kliënte die beste hulp en advies te verleen. Of dit nou gaan oor dakke of staal wat roes, ons het die beste produk om te help. VERUST word reeds vanaf 1997 bemark. Wanneer jou mure en vloere vo trek is daar slegs een produk wat werklikwaar werk; WDL.
Vir sinke, dakke en veëkrale stel ons Alkyd Aluminium voor, omdat dit baie meer langdurig, sterker en harder is as ander aliminium op die mark. Alkyd Aluminium word ook vinniger droog. Ons Black Strap Bitumen seëlaar is ook van top gehalte en verkrygbaar in 25 en 200 liter dromme. Dit kan vir enige hout, pale of teëldakke gebruik gebruik word. Vir ons gaan dit oor die gemak van die verfaanwending. Vermillian verf het agente regoor Suid-Afrika en hulle staan reg om jou te help met die beste raad en produk..
Kontak ons kantoor by om in kontak te tree met jou naaste agent, of word sommer self 'n agent.
Ons maak gebruik van The Courier Guy om die verf tot by jou te kry, maklik en vinnig, landswayd.
5 ℓ W.D.L Water verdrywings bindstof:
Afdig en seël van vloere en mure | R 619.00
-5 ℓ Verust 3 in 1 behandeling teen roes:
Skuur, veë af en verf direk op roes | R799.00
5 ℓ Alkyd aluminium silver:
Sinke, dakke en staal | R679.00
5 ℓ Black strap alkyk based bitumen:
Seëlaar vir houte en pale | R 599.00
- Termes en voorwardes geld
- Aflewering kostes uitgesluit
- Pryse onderhewig aan verandering
- Aflewering slegs deur The Courier Guy
Kontak ons vandag:
Wanye Dalziel
Oos Kaap
J.P De Beer
Gauteng
Vincent Kruger
Noord-Wes
Paul Nipper
Wes Kaap
Johan Vermeulen
Noord Kaap
Botswana
Julius
Volg ons op:
Besoek ons webwerf vir meer inligting.