Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Windry-slasher 1,8m | V068 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Trekker kapasiteit: 65kW;
55kW Comer ratkas met “slip clutch” PTO
Algemene Inligting:
Snyhoogte: 10mm - 160mm
Lemme en slytplaat standaard bekombaar by enige landboumark: 4x Banana-lemme
PTO is ingesluit
Italiaanse Comer-ratkas
Haakpenne is ingesluit
Swaardiensraam is van 5mm-plaat
Slytplaat is algemeen bekombaar by enige landboumark
Unieke Voordele:
Rondvormige skottel 12mm -plaat. Die plaat word gedruk in ‘n skottelvormige ontwerp wat beter sterkte behaal ‘n
Rondvorminge skottel verminder die kans vir vreemde voorwerpe wat beskadiging tot gevolg kan hê aangesien die voorwerpe eerder weggeskuif kan word
Die ratkas word teen ‘n voorwaartse helling gemonteer wat toelaat dat die swaailemaksie meer wringkrag verwerk. Dit het tot gevolg dat die trekker teen ‘n vinniger rat kan werk
Produktiwiteit verbeter en bedryfskoste verminder
Gewig = 850kg op 1 800mm -masjien swaarder as meeste teenstanders - MEER GEWIG, MEER WAARDE
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810