Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Yamato® 480 SC | Philagro South Africa (Pty) Ltd
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Neem veilige, betroubare onkruidbeheer na nuwe hoogtes.
Yamato® 480 SC van Philagro is ’n hoogs doeltreffende gras- en breëblaaronkruiddoder in mielies.
Met die unieke chemie bied Yamato® voortreflike beheer van ’n wye verskeidenheid onkruidsoorte in talle grondtipes; met ’n voor- en na-opkomstoediening.
UITNEMENDE VOORDELE
• Veilige, doeltreffende beskerming.
• Hoogs aanpasbare aanwending.
• Ontwikkelingsdata toon dat die gebruik van Yamato® 480 SC plus Roundup PowerMax® 540 SL in na-opkoms omstandighede, uintjies tot 80% beheer.
• Gebruik 10 tot 20 keer minder aktiewe bestanddeel as ander soortgelyke produkte (1 liter geformuleerde produk kan 10 ha behandel).
• Veilig om voor- en na-opkoms toe te dien in mielies.
• Slegs 105 ml Yamato word per bespuiting toegedien, ongeag die kleipersentasie.
• Stadiger afbraaktempo as ander soortgelyke produkte, wat gewoonlik langer nawerking verseker.
• ’n Studie in Noord-Colorado tydens 2009/2010 dui aan dat die half-leeftyd van piroksasulfoon ongeveer 20% langer is as S-metolachlor (47 teenoor 39 dae)1. Dit dui op ‘n stadiger afbraaktempo wat langer nawerking tot gevolg kan hê.
BEPROEFDE KOMBINASIES:
Yamato®, ontdek deur Kumiai Chemical Industry Co., Ltd. in Japan en reeds wêreldwyd beproef, is alombekend vir die beheer van moeilik-beheerbare onkruide. Verskeie plaaslik beproefde kombinasies met ander middels bied mielieboere nou bewese opsies wat veilige, betroubare onkruidbeheer na nuwe hoogtes neem.
Volg die skakel om meer uit te vind: https://philagro.co.za/product/yamato-480-sc/
Om veilige onkruidbeheer na nuwe hoogtes te neem, kontak jou naaste Philagro-deskundige vandag nog.
Bennie Buys
Gesels direk met ons op WhatsApp - dit is vinnig maklik.
Lees meer op ProAgri
Besoek ons webtuiste
Besoek ons Facebookblad