Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Aapstert | V010 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Voldoende trekker: 70kW
Die neusgewigte moet wel op wees, maar die gewigsverplasing van elke fabrikaat is verskillend
Horisontale balk: ingetrek: 2 200mm uitgestoot: 3 200mm
Horisontale balke het 4 verstelpunte
Vertikale balk: 3 400mm
Maks. hoogte (van haakpunt tot grond: 4 500mm)
Maks. optelvermoë op ‘n hoogte van arm uitgestoot 4500mm: 1 ton
Arm ingetrek 3 700mm: 2 ton
Kruis is ingesluit om ton-sakke op te tel
Een silinder met twee hidroliese koppelings
Opsioneel:
‘n Hidroliese silinder kan op die vertikale balk aangebring word om die balk te kan uitstoot
‘n Aapstert met ’n “swivel-aksie” en drukwiele is opsioneel
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810