Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Baallaaier | V013 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Trekkerkapasiteit: 50kW
Haak op 3-punt van trekker
Lengte: 2 900mm
Optelhoogte: 3 400mm
Maksimum gewig wat opgetel kan word: 500kg
Kan 2 x 1,200mm - bale op standaard-sleepwa neersit
Die neusgewigte moet wel op wees, maar die gewigsverplasing van elke fabrikaat is verskillend
Baalvurk se grade kan gestel word vir die regte doeleindes
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810