The Largest Online Agricultural Marketplace In Africa
Strategy - Content - Distribution - Lead Generation - Results
Over 151,785 Classified Ad Listings
AG Bonsmara 34ste Produksieveiling | 10 September 2026 | 11:00 | Plaas Arcadia, Vrede
This auction ended on 10 September 2026
Price on request
Description
Datum: 10 September 2026
Tyd: 11:00
Plek: Plaas Arcadia, Vrede
Op aanbod:
50 Bonsmara bulle (12 Kuddebulle)
100 SP vroulike diere
40 Kommersiële vroulike diere
Beskikbaar aanlyn op SwiftVEE
Gratis vervoer binne 'n 400km radius.
Terme:
Koper moet registreer en ’n afskrif van ID asook ’n bewys van fisiese adres inhandig.
Betaling: By wyse van kaart-/elektroniese oorbetalings op dag van veiling – GEEN KONTANT WORD AANVAAR T.O.V. BETALING VIR AANKOPE.
BTW is betaalbaar.
Vleissentraal se standaard-verkoopsvoorwaardes (Rules of Auction) bly van toepassing – beskikbaar op www.vleissentraal.co.za.
Verkoper behou die reg voor om enige bate voor of tydens die veiling te onttrek sonder vooraf kennisgewing.
Navrae:
Johny Muller (Bemarker)
Mike Killassy (Afslaer)
AG Bonsmara kontakbesonderhede:
Arthur de Villiers
Stephan Cronje
Vleissentraal Ermelo Facebookblad