Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Andre Hugenoot Stoet & Gasverkopers 25ste produksieveiling | 20 Augustus 2026 | 11:00 | Naboomspruit Veilingskrale, Mookgophong
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Datum: 20 Augustus 2026
Tyd: 11:00
Plek: Naboomspruit Veilingskrale, Mookgophong
Op aanbod:
20 Bulle
37 Vroulike diere:
12 Verse
25 Koeie en sommige kalwers
Kom meer te wete oor hierdie veiling op die Vleissentraal-webwerf: https://www.vleissentraal.co.za/en/view-auction/7945
Gasverkopers:
YARI Hugenoot Stoet, AAA Hugenote, J3 Hugenoot Stoet
Terme:
Koper moet registreer en ’n afskrif van ID asook ’n bewys van fisiese adres inhandig.
Betaling: By wyse van kaart-/elektroniese oorbetalings op dag van veiling – GEEN KONTANT WORD AANVAAR T.O.V. BETALING VIR AANKOPE.
BTW is betaalbaar.
Vleissentraal se standaard-verkoopsvoorwaardes (Rules of Auction) bly van toepassing – beskikbaar op www.vleissentraal.co.za.
Verbruikersbeskermingswet – Wet 68 van 2008, beskikbaar op www.gov.za.
Verkoper behou die reg voor om enige bate voor of tydens die veiling te onttrek sonder vooraf kennisgewing.
Kontakbesonderhede:
HP van der Walt (Bemarker)
Pieter-John Venter (Afslaer)
Bosveld Tak
André Hugenoot Stoet Facebookblad