15 Februarie 2024 | 10:00
Warmbad Veemark
Ons elektroniese foto en video katalogus is beskikbaar HIER.
Neem die tyd om deur die bladsye te werk en na die videos van die stoetdiere en hul syfers te kyk.
Ons bied gratis vervoer vir alle bulle binne ’n 350km radius, en bulle het 30 dae omvattende versekering.
Skakel gerus vir enige van die Vleissentraal bemarkers vir meer inligting.
Carel
+27828969586
Hendrik
+27836289301
Johan
+27828388976