Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Anko Bonsmaras Produksieveiling | 24 Julie 2024 | Vryburg Skougronde
Retail price
N/A
Including VAT
Description
Anko Bonsmara aanteelveiling 2024
- Daar is ‘n bul om ‘n aanwins te wees vir jou kudde:
- Datum: 24th July 2024.
- Tyd: 11H00
- Plek: Piet Theron Veilingslokaal, Vryburg skougronde.
Op aanbod:
Ander en Ryna’s: Aanbod op die dag:
- 35 Top uitgesoekte Anko Bonsmara bulle
- 200 Bonsmara kommersieële vroulike diere. ( LW nie 250 nie)
- The Bonsmara kommersieële vroulike diere – sekere lotte word deur gas verkopers aangebied wat bulle aangekoop het by Anko Bosmara stoet.
- Die vroulike dier sal in verskillende stadia wees en status sal op die dag van die veiling beskikbaar wees.
Kliek HIER om aanlyn te bie.
Lees meer op ProAgri.
Lewendehawe afslaers.
Ons bied u professionele, vriendelike en vinnige diens!
Met 30 bemarkingsbeamptes en 25 veilingspunte, kan ons in al u veilings- & slagtingsbehoeftes asook uit-die-hand transaksies voorsien!
David Maasz:
+27 82 856 0253
Jason Goosen:
+27 71 475 4295
Steven Matthews (Afslaer)
+27 76 865 0640
U is welkom om ons kantore in Vryburg te besoek, of ons te skakel vir navrae rakende bogenoemde.
Karoo-Ochse Vryburg
+27 82 335 5476
+27 82 926 6614