Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Ashtonvale Simmentalers Veiling van Gebalanseerde Genetika | 14 Augustus 2026 | 11:00 | Plaas Ashtonvale, Bethlehem
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
U word hartlik uitgenooi na Ashtonvale Simmentalers se veiling 14 Augustus 2026.
Alle diere geȇnt teen Bek-en Klouseer.
Bulle VELDBUL SA getoets.
Datum: 14 Augustus 2026
Plek: Plaas Ashtonvale, Bethlehem
Tyd: 11:00
Op aanbod:
30 Bulle
30 Vroulike diere
Vir meer inligting kliek HIER.
Terme:
Koper moet registreer en ’n afskrif van ID asook ’n bewys van fisiese adres inhandig.
Betaling: By wyse van kaart-/elektroniese oorbetalings op dag van veiling – GEEN KONTANT WORD AANVAAR T.O.V. BETALING VIR AANKOPE.
BTW is betaalbaar.
Vleissentraal se standaard-verkoopsvoorwaardes (Rules of Auction) bly van toepassing – beskikbaar op www.vleissentraal.co.za.
Verbruikersbeskermingswet – Wet 68 van 2008, beskikbaar op www.gov.za.
Verkoper behou die reg voor om enige bate voor of tydens die veiling te onttrek sonder vooraf kennisgewing.
Kontakbesonderhede:
Niel van Heerden (Teler)
Fred Dell (Ras Tegniese adviseur)
Ian Grobbelaar (Afslaer)
Sybrand van Deventer (Bemarker)
Dano van Zyl (Bemarker)
Volg ons:
Vleissentraal Bethlehem Facebookblad