Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Beskerm jou oes teen die risiko’s wat nie deur jou, as produsent, beheer kan word nie
66 views
Price on request
N/A
Including VAT
More Coming Soon!
More Coming Soon!
More Coming Soon!
More Coming Soon!
Description
Die Inkomste Waarborg produk kan die volgende dekking insluit:
- Droogte
- Oormaat Reën
- Oormatige Hittegolwe
- Onbeheerbare plantsiektes en – insekteplae
Hierdie versekeringsproduk is gegrond op ’n gewaarborgde inkomste en verseker die produsent teen randwaarde per hektaar.
Twee veranderlikes word tydens eise in berekening gebring.
Die veranderlikes is, prys (SAFEX of aanplantingsprys, welke hoogste) en opbrengs (Ton/ha).
Inkomste Waarborg dekking is vir:
- Mielies (Wit en Geel)
- Sojabone
- Sonneblom
Klik vir kontakbesonderhede:
Click to view number" rel="noopener noreferrer" target="_blank">
Besoek ons:
Makou Straat 510, Monument Park, Pretoria, 0181
Volg ons op:
Klink HIER vir ons webblad
Other Products by Seller
Beskerming teen onvoorsiene verliese vir die boer | Verseker jou oes by iMPAC CropSure
Price on request
REF#
106632
174 views
REF#
106634
114 views
REF#
106641
111 views