Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Beskerming teen onvoorsiene verliese vir die boer | Verseker jou oes by iMPAC CropSure
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Die gewasse waarvoor die produsent dekking by iMPAC CropSure kan geniet, is as volg:
• Mielies
• Sojabone
• Sonneblom
• Sorghum
• Droëbone
• Grondbone
• Katoen
• Aartappels
• Koring
• Gars
• Hawer
Hoekom iMPAC CropSure?
Ons is ‘n vars bries in ’n voosgehaelde bedryf wat die oesbedryf vernuwe. Om vernuwing te bewerkstellig, beweeg ons weg van tradisionele versekering af.
Ons is die eerste oesversekeringsfirma wat met ’n Inkomste Waarborg produk die mark betree en streef daarna om risikobestuur vir die produsent lewensvatbaar te maak. Ons glo aan bekostigbare produkte wat die produsent en finansierders se risiko’s beperk.
Ons het ’n geïntegreerde stelsel wat die proses om kwotasies te trek, polisse uit te reik en die bepaling en uitbetaling van eise te vereenvoudig en te vergemaklik vir al ons produsente en vennote. Met ons taksasieprogram handel ons eise in ’n oogknip af.
Ons beskik van ’n onafhanklike taksateurskorps en kan die produsent gerus wees dat die skade korrek en regverdig bepaal sal word.
Ons glo aan verhoudings bou en ons stap die pad saam met ons produsente en tussengangers.
Ons bekwame span en voortreflike dienslewering is ons trots.
Klik vir kontakbesonderhede:
Click to view number" rel="noopener noreferrer" target="_blank">
Besoek ons:
Makou Straat 510, Monument Park, Pretoria, 0181
Volg ons op:
Klik HIER vir ons webblad