Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Biostimulante: Werk saam met die plant | Novon
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Wat is ’n biostimulant en wat doen dit?
Biostimulante word gebruik om natuurlike prosesse in die plant en sy groei-omgewing te ondersteun.
Afhangend van die produk en toepassing, kan dit prosesse ondersteun wat verband hou met onder andere voedingstofbenutting, wortelontwikkeling en die plant se algemene fisiologiese funksionering.
Die doel is nie om die plant se werk oor te neem nie, maar om saam met die plant te werk om gesonde ontwikkeling en gewasprestasie te ondersteun.
Skakel jou naaste Novon gewas-adviseur, of besoek ons webtuiste. Ons het die oplossing!
Kontak ons vir meer inligting: