Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Let’s Initiate™: Begin sterk | Novon
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Begin sterk met Let’s Initiate™.
Die vroeë groeistadium van ’n aartappelplant speel ’n belangrike rol in die ontwikkeling wat later in die seisoen volg.
Novon se Let’s Initiate™-program fokus op vroeë plantvestiging, wortelontwikkeling en voedingstofopname om gesonde plantontwikkeling te ondersteun en beter omstandighede vir meer eenvormige knolontwikkeling te skep.
Want wanneer jy sterk begin, bou jy van die eerste groeistadium af aan ’n beter fondament.
Skakel jou naaste Novon gewas-adviseur, of besoek ons webtuiste. Ons het die oplossing!
Kontak ons vir meer inligting: