Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Die operateur kom eerste, elke keer | Tapkarre 24 & 31 ton | Agri Afrika
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Agri Afrika is ’n baanbreker in die verskaffing van duursame, betroubare en gehalte landbougereedskap deur plaaslike vervaardiging en die invoer van slegs die beste, beproefde en doelmatige produkte vir die boer.
Een ding waarop ’n boer tydens oestyd kan reken, is sy betroubare en doeltreffende LEGEND-tapkar van Agri Afrika. Die vernuftige enkel-awegaarontwerp, stewige tenk en versterkte onderstel is ontwerp om meer graan te hou, vinniger te vervoer en binne minder as 3 minute af te laai.
Die wa bestaan uit los panele wat aanmekaar gebout is. Dit verseker dat die tenk nie kraak nie en maak die proses om ’n gebreekte of beskadigde paneel reg te maak, vinniger en meer kostedoeltreffend. Die unieke ontwerp voer al die graan na die middelpunt waar die oorplaas-awegaar dit kan bymekaarmaak. Geen ander oorlaaiwa werk so eenvoudig, maklik en doeltreffend soos die LEGEND nie.
Agri Afrika se volledige produkreeks word landwyd gerugsteun deur ’n goed gevestigde, professionele infrastruktuur wat daartoe verbind is om tydige diens en onderdele te verskaf.
Kontak Ons:
Marius Tolmay