Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Drakensberger 2026 Kuddedink | 6 Junie 2026 | Plaas Newlands, Vrede
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Sluit by ons aan vir 'n onvergeetlike Boeredag saam met die Neuman Broers, met die wêreldbekende veekundige PJ Budler as gassprekker.
Vul hierdie vorm in om te bespreek (voor 2 Junie): https://form.jotform.com/261055830698565 of skakel vir Jodee Neuman by .
Program
Saturdag, 6 Junie 2026 - Plaas Newlands, Vrede
Opening en verwelkoming (10:00)
Praktiese vleisbeesseleksie (10:20)
Besigtiging van beeste (12:30)
Middagete en samesyn (13:15)
Wat kan jy van die dag verwag?
Uitstaande veldaangepaste beeste.
Insiggewende praatjie deur PJ Budler.
Praktiese kennis vir die moderne boer.
Netwerkgeleenthede met mede-telers en entoesiaste.