The Largest Online Agricultural Marketplace In Africa
Strategy - Content - Distribution - Lead Generation - Results
Over 152,284 Classified Ad Listings
Groenkloof City Campus opedag kom aan! | 18 September | Agri Skills Transfer
This event ended on 18 December 2024
Price on request
Description
Groenkloof City Campus OpeDag KOM AAN!
Besoek ons fasiliteite en ontmoet die span!
DOEN NOU AANSOEK VIR 2025!
Datum: Woensdag 18 September 2024
Tyd: 16:00 - 18:00
Plek: Groenkloof City Campus, 7 Van Wouw Straat, Groenkloof, Pretoria
Ons bied Landbou-opleiding met ‘n verskil
BESPREEK NOU!
Volg ons op:
Moenie uitmis op die vorming van jou landbou-reis nie! 🌾