Price on request
Excluding VAT
Team up with a combine harvester that breaks record after record, harvests awards and sets the pace in leading technology.
Have your new combine join your winning team today with an interest rate of prime less 6,75% and the first instalment payable in December 2025*, 10% deposit, 3-year term, VAT back in month 4.
This is only one of four finance options available for you to choose from.
*T’s & C’s apply.
As the agricultural industry becomes increasingly competitive, you need to take full advantage of the latest technology to remain on top of the game. To achieve that, you need solid support from a brand that has been on the forefront of innovations for decades. From our revolutionary Twin Rotor combine harvesters to our environmentally friendly methane tractors, from our New Holland FieldOps portal to our IntelliCentre remote diagnostic system, we have a rich history of keeping your farm on the forefront of technological innovation.
With 49 years of experience in world-leading Twin-Rotor Technology, we harvest record times together, and more than 50 different crops.
For more information on the combine harvester or finance options fill out our form for a salesperson to get in touch with you.
Click HERE to read more about the harvesters.
Contact your nearest New Holland dealer today or
Jaco du Preez:
WhatsApp:
14 Industrie street, Isando, 1600, South Africa
Span saam met ’n stroper wat nie net voorloper-tegnologie oes nie maar toekennings inpalm en die een rekord na die ander breek.
Laat jou nuwe stroper vandag by jou wenspan aansluit met hierdie fantastiese aanbieding. Finansiering vanaf prima minus 6,75% EN die eerste paaiement eers betaalbaar in Desember 2025, 10% deposito, en ’n 3 jaar-termyn, BTW terug in maand 4.
Hierdie is net een van vier fantastiese finansieringsopsies waaruit jy kan kies en keur.
*Bepalings en voorwaardes geld.
Met die landboubedryf wat al hoe meer mededingend raak, is dit noodsaaklik dat jy die nuutste tegnologie ten volle benut om voor te bly. Om dit reg te kry, het jy goeie ondersteuning nodig van ’n handelsmerk wat al dekades lank op die voorpunt van vernuwing is. Van ons baanbreker Twin Rotor-stropers tot ons omgewingsvriendelike metaantrekkers; van ons New Holland FieldOps-portaal tot ons IntelliCentre-afstanddiagnostiese-stelsel, het ons ’n ryk geskiedenis om jou plaas die voorpunt van tegnologiese vernuwing te plaas.
Met 49 jaar se ondervinding in die wêreld-leier Twin-Rotor-tegnologie oes ons saam rekordtye en stroop meer as 50 verskillende gewasse.
Vir verdere inligting rondom die CR-reeks asook finansieringsopsies vul die vorm in en een van ons agente sal jou persoonlik terugskakel.
Klik HIER om meer oor die stropers te lees.
Kontak jou naaste New Holland handelaar of kontak
Jaco du Preez
WhatsApp: