The Largest Online Agricultural Marketplace In Africa
Strategy - Content - Distribution - Lead Generation - Results
Over 151,785 Classified Ad Listings
Karoo Kalahari Meatmaster Groep 40ste Veiling | 7 Mei 2026 | 11:00 | Upington Skougronde
This auction ended on 7 May 2026
Price on request
Description
Datum: 7 Mei 2026
Plek: Upington skougronde
Tyd: 11H00
Op aanbod:
55 Ramme
90 Ooie
Nota:
Alle kopers moet registreer en 'n kopie van hul ID asook bewys van adres voorsien.
Dag van veling - GEEN KONTANT. Betaling per kaart of elektroniese oorplasing.
BTW is betaalbaar.
Die verkoper behou die reg voor om enige item voor of tydens die veiling, sonder voorafkennisgewing, te onttrek.
Vleissentraal se standaard verkoopvoorwaardes (Veilingsreels) is van toepassing - beskikbaar by www.vleisstentraal.co.za
Kontakbesonderhede:
Hennie Goosen (Afslaer)
Hendrik de Kock (Bemarker)
Delano Roelofse
Stiaan Von Wielligh
Christia (Kalahari Karoo Groep)
Chris (Kalahari Karoo Groep)
Riaan (Kalahari Karoo Groep)