Sell
Agri4All
South Africa flag

Laat 'n soet smaak! | KynoHumate – Black™ | Kynoch

Price on request

N/A

Including VAT

Laat 'n soet smaak! | KynoHumate – Black™ | Kynoch

Photo Gallery

Gallery Image
Enlarged Image

Description

Kunsmis Verskaffer en Vervaardiger

Met Kynoch van die begin af op u plaas, haal u die beste uit u gewas en kan u verseker wees van die verbetering van gewasgehalte en opbrengspotensiaal.

Met Kynoch se innoverende en doelgemaakte produkte kan u verbeterde kunsmis toedien volgens die behoeftes en groeistadium van u verskillende gewasse. Op hierdie manier verseker Kynoch dat u gewasse kry wat hulle nodig het, wanneer hulle dit die nodigste het.

KynoHumate – Black™ M350 (Act 36 of 1947)

KynoHumate Black™ word gebruik as 'n grondwysiging en stimuleer wortelontwikkeling en groei. KynoHumate Black™ bevat humiensure wat baie voordele vir die grondomgewing en plantmetabolisme inhou. Dit vorm ‘n belangrike deel van grondbiologie en dien as ‘n bron van energie vir mikro-organismes.

Een van die belangrikste voordele is die behoud van voedingstowwe teen loging en die toename in die beskikbaarheid van voedingstowwe. Humate help die plante om soutgehalte te verduur.

Klik hier vir meer inligting English | Afrikaans

Lees meer op ProAgri.

Kontak Ons:

Hoofkantoor:

62 Wierda Road East,

Sandton, 2146,

South Africa

Volg Ons:

Facebook

Instagram

YouTube

Details

Category: Fertiliser, lime and manure
Fertiliser Type: Fertiliser
Condition Detail: Excellent

Contact Details

Name: Kynoch
Country: South Africa
N/A
N/A
Logo

Contact Seller

Name
Email
Phone Number *
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Message
Safety Tips
Use a safe location to meet seller
Avoid cash transactions
Beware of unrealistic offers
Avoid wiring money online or advance payments
Pay for shipping only if you know the seller
Never share your financial information

View our Disclaimer here

The website Agri4all.com does not take any responsibility for any fraudulent post

Kynoch

Joined: Jul 2022

Logo

Report this product

Name
Email
Phone Number
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Reason
Logo

Email a Friend

Full Name
Your Email
Your Friend's Email
Message

min: 10 & max: 255 characters

Featured Ads

Other Products by Seller

Logo

Request a Call Back

Name
Phone Number *
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Email (optional)
Message (optional)