Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Ultra maklik, Ultra doeltreffend! | Kynoch
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Kunsmis Verskaffer en Vervaardiger
Met Kynoch se innoverende en doelgemaakte produkte kan u verbeterde kunsmis toedien volgens die behoeftes en groeistadium van u verskillende gewasse. Op hierdie manier verseker Kynoch dat u gewasse kry wat hulle nodig het, wanneer hulle dit die nodigste het.
Ultra Starter® K9001 (Act 36 of 1947)
Die Ultra Reeks is ‘n doeltreffende manier om ‘n gebalanseerde voedingsbenadering te kan volg. ‘n Verskeidenheid toestande word gelys wat tot mikro-element tekorte kan lei.
Die Ultra Reeks help deur addisionele mikro-elemente te voorsien. Aangesien die normale korrel kunsmis met mikro-elemente bedek is, verskaf dit sterk voeding vir die aanvanklike deel van die groeiseisoen. Fosfor kunsmis veroorsaak tipies ‘n versuurde sone in die band. Aangesien die mikro-elemente in dié versuurde sone is, help dit dat die mikro-elemente vir ‘n langer periode beskikbaar bly vir plantopname, veral by hoër pH gronde.
Klik hier vir meer inligting English | Afrikaans
Lees meer op ProAgri.
Kontak Ons:
Hoofkantoor:
62 Wierda Road East,
Sandton, 2146,
South Africa
Volg Ons: