Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Langkloof & Vriende 2de produksieveiling | 28 Junie | Pretoria
Retail price
N/A
Including VAT
Description
Opkomende veiling – Langkloof & Vriende se 2de produksieveiling!
Sluit aan by ons vir die Langkloof & Vriende 2de produksieveiling. Daar sal topgehalte vee op die vloer en aanlyn beskikbaar wees!
Lees meer op ProAgri
Datum: Saterdag, 28 Junie 2025
Tyd: 11:00 tot 16:57
Plek: Fire & Wine Arena, Pretoria
Vee op Veiling:
- Kalahari Reds
- Dorpers
- Boerbokke
- British Alpines
- Meatmasters
- Hoenders
Veilingsbesonderhede & aanlyn bied:
Besoek: cdpauctions.co.za
Aanlynregistrasie: bid.cdpauctioneers.co.za
Beperkings & voorwaardes:
FICA-dokumente benodig vir registrasie.
1% aanlyn veilingskommissie betaalbaar.
Vloer- en aanlyn-bie beskikbaar.
Langkloof en Vriende kontakbesonderhede:
Lilanie Viljoen:
Erich Bekker:
Carl van Heerden:
Kontak CDP veilingdienste vir navrae!
Corné du Plessis:
Marlise (Aanlyn):
PW van Heerden (Bemarking & vervoer):
Jim Makgae (Bemarking):
Moenie hierdie veiling misloop nie – koop en verkoop met vertroue!