Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Large square baler control feature makes the T7 HD and a large square baler work as one
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
The patented integrated large square baler control feature makes the T7 HD and a large square baler work as one.
The power of intelligence
T7 heavy duty with PLM intelligence™
A new benchmark for spacious comfort
The new Horizon™ Ultra cab is all about space, with more glass, a wider door and added storage. And, at just 66 dBA, this cab is the quietest you’ll find.
PLM intelligence™ technology
T7 heavy duty tractors utilise the latest PLM intelligence™ technology that allows you to use the advanced in-cab IntelliView™ 12 display for navigation, mapping, information sharing and fleet management.
Power and efficiency
Powered by the FPT Industrial ECOBlue™ HI-eSCR 2 Stage V NEF engine, the T7 heavy duty delivers up to 313 horsepower with maximum torque available at a mere 1 400 rpm.
Connect quicker
Every T7 heavy duty tractor comes with MyPLM™ Connect telematics standard for five years, so you can stay in touch with machines at all times and utilise real-time data recording and sharing.
T7 heavy duty with PLM intelligence™
designed for you by you
After talking to customers from a variety of farming backgrounds and from many markets the new T7 heavy duty with PLM intelligence™ tractor is designed to meet today’s industry requirements. From its ease of use, compact dimensions, to the precision farming interface, and the extensive options list, whatever your work, the new T7 heavy duty will step up.
Welcome to the world of intelligent farming with the new t7 heavy duty with PLM intelligence™ technology
The new T7 heavy duty with PLM intelligence™ tractor series builds on the legacy of its acclaimed T7 tractor family, expanding and reinforcing all the critical areas that determine the success of modern agricultural operations, to deliver the all-round top performance and comfort levels demanded by today’s largest contractors and arable farmers.
An ideal package choice for your operation
The new T7 heavy duty with PLM intelligence can be specified in either the Deluxe package for increased comfort and cuttingedge technologies or the Elite package offering the ultimate in efficiency and automation with a selection of the most innovative features. A further option for the Elite package is the luxury Blue Power version with its distinctive metallic midnight blue paint and exclusive branding.
Click HERE to read more about the T7 series.
Contact your nearest New Holland dealer today or
Jaco du Preez:
+27 82 524 8898
14 Industrie street, Isando, 1600, South Africa
Die gepatenteerde geïntegreerde groot vierkantige baalbeheerfunksie maak dat die T7 HD en 'n groot vierkantige baalmaker as een saamwerk.
Die krag van intelligensie
T7 swaarplig met PLM intelligensie™
'n Nuwe maatstaf vir ruim gemak
Die nuwe Horizon™ Ultra-kajuit gaan oor ruimte, met meer glas, 'n wyer deur en bygevoegde stoorplek. En, teen net 66 dBA, is hierdie kajuit die stilste wat jy sal vind.
PLM intelligensie™-tegnologie
T7 swaarpligtrekkers gebruik die nuutste PLM intelligensie™-tegnologie wat jou in staat stel om die gevorderde IntelliView™ 12-skerm in die kajuit te gebruik vir koershou, kartering, inligtedeling en vlootbestuur.
Krag en doeltreffendheid
Aangedryf deur die FPT Industrial ECOBlue™ HI-eSCR 2-fase V NEF-enjin, lewer die T7 swaarplig tot 313 perdekrag met maksimum wringkrag beskikbaar teen 'n geringe 1 400 rpm.
Vinniger koppel
Elke T7 swaarpligtrekker kom standaard met MyPLM™ Connect-telematika vir vyf jaar, sodat jy altyd in kontak kan bly met masjiene en reële data-opname en -deling kan benut.
T7 swaarplig met PLM intelligensie™ ontwerp vir jou deur jou
Na gesprekke met klante uit 'n verskeidenheid boerdery agtergronde en uit verskeie markte, is die nuwe T7 swaarplig met PLM intelligensie™-trekker ontwerp om aan die behoeftes van die bedryf te voldoen. Van sy gebruiksgemak, kompakte afmetings, tot die presisieboerdery-koppelvlak en die uitgebreide opsieslys, sal die nuwe T7 swaarplig jou werk verbeter.
Welkom in die wêreld van intelligente boerdery met die nuwe T7 swaarplig met PLM intelligensie™-tegnologie
Die nuwe T7 swaarplig met PLM intelligensie™-trekkerserie bou voort op die erfenis van sy gevierde T7-trekkers, en brei en versterk al die kritieke areas wat die sukses van moderne landboubedrywighede bepaal, om die algehele topvermoë en gemak te lewer wat deur die grootste kontrakteurs en boere van vandag vereis word.
'n Ideale pakketkeuse vir jou bedrywighede
Die nuwe T7 swaarplig met PLM intelligensie kan gespesifiseer word in die Deluxe-pakket vir verhoogde gemak en beste tegnologie, of die Elite-pakket wat die uiterste in doeltreffendheid en outomatisering bied, met 'n seleksie van die mees innoverende kenmerke. 'n Verdere opsie vir die Elite-pakket is die luukse Blue Power-weergawe met sy kenmerkende metaalblou verf en eksklusiewe handelsmerk.
Kliek HIER om meer oor die T7-reeks te lees.
Kontak jou naaste New Holland handelaar of kontak
Jaco du Preez
+27 82 524 8898