Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Leeupoort Simmentaler Produksie veiling | 30 September 2025 | 11:00 | Rhenosterfontein, Rustenburg
Retail price
N/A
Including VAT
View All Photos
Description
Namens: Gert en Peet Nienaber
Datum: 30 September 2025
Plek: Rhenosterfontein, Rustenburg.
Tyd: 11H00
Op aanbod:
25 Simmentaler bulle:
o.a:
- 6 Bebroefde stoetbulle.
- 6 Potensiele stoetbulle.
35 Vroulike diere:
o.a:
- 3 in 1.
- Koei en kalf.
- Dragtige koeie.
- Dragtige verse.
Nota:
- Alle diere loop op strawwe Hartwater, Rooiwater en Galsiekveld.
- Kudde is getoets vir TB en BM.
- Dragtigheid en vrugbaarheis sal op die dag van die veiling beskikbaar wees.
Katalogus: https://www.simmentaler.org/Sales/Leeupoort_Katalogus.pdf
Kontakbesonderhede:
Gert Nienaber
Rieks Esterhuisen
Andre Kock en Seun
Featured Ads
REF#
93627
991 views
REF#
93637
326 views
REF#
93705
363 views
REF#
93706
71 views