Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Leiers bestuur Fendt | 11.75% Prima minus jaarlikse betalings
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
Geldig vir alle wieltrekkers hieronder:
· 700 Vario Reeks
· 800 Vario Reeks
· 900 Vario Reeks
· 1000 Vario Reeks
1. 3 Jaar gratis CenterPoint sein intekening.
2. Eerste 3 jaar of 2 000 uur dienste gratis, wat ook al eerste kom.
3. 25% Deposito en 3 jaarlikse betalings.
Aanvangsfooi en diens mag van toepassing wees. B's & V's geld en finansiering is onderhewig aan goedkeuring deur AGCO Finance, 'n produk van WesBank - 'n afdeling van FirstRand Bank Bpk. 'n Gemagtigde Finansiële Dienste en Geregistreerde Kredietverskaffer. NCRCP20.
Bepalings en voorwaardes geld:
25% deposito, 36 maande leningstermyn, jaarlikse terugbetal ing. Geldig vanaf 1 Feb - 29 Feb 2024.
Terwyl voorraad hou.
Kontak jou naaste Fendt handelaar of besoek ons webtuiste.
Besoek ons Facebookblad.
Frans Cronje
+27 66 581 7505