Datum: 9 Mei 2025
Plek: Mockford Farms, Polokwane
24° 02’ 36.3” / 029° 16’ 42.8”
Tyd: 11H00
Nota: Top Bonsmara genetika gekeur deur senior keurders aangewys deur die Bonsmara Genootskap van Suid-Afrika.
Op aanbod:
· 25 Bonsmara bulle.
· 200 Vroulike Bonsmara diere.
Dragtigheidstatus sal op die dag van die veiling beskikbaar wees.
Kontakbesonderhede:
Craig Le Roux (Afslaer/Bemarker)
+27828087747
JD Venter (Klub Voorsitter)
+27791297006
Magda Wentzel (Klub sekretaresse)
+27836807185