Moet dit nie misloop nie!
Die Nasionale Meatmaster Veiling & Ekspo bring vir jou ’n topversameling ramme en ooie van uitstekende gehalte – almal volgens die rasstandaarde van die Meatmaster Genootskap. Of jy nou ’n nuwe boer is of jou kudde wil verbeter, dié veiling bied net die beste genetika.
Aangetekende en nie-aangetekende diere beskikbaar. Alle diere is vooraf gekeur en voldoen aan die vereistes van die genootskap.
Mario Kruger
Hendrik de Kock
Andre van Zyl (Afslaer)
Charles Freeme
Boemie Saaiman
Lizanne Vermeulen
Meatmaster – Geld uit die veld! Kom kyk self na dié topdiere – moenie hierdie geleentheid misloop nie!