Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Poggenpoel Molopo Bonsmara 20ste Produksieveiling | 27 Mei 2025 | Stella Veilingskompleks
Retail price
N/A
Including VAT
Description
Datum: 27 Mei 2025
Tyd: 11:00
Plek: Stella Veilingskompleks
Op aanbod (alle produksiestadiums):
- 100 Bonsmara bulle.
- 15 Stoet vroulike.
- 80 Kommersiele Vroulike Bonsmara diere.
Lees meer op ProAgri.
Nota:
Kudde is TB & BM vry getoets.
Bulle getoets teen Trich & Vibriose.
Vrugbaarheid en dragtigheidstatus sal beskikbaar wees op die dag van veiling.
Diere is geent ten milt, lamspons & knopvelsiekte asook slenkdalkoors.
Bulle loop op strawwe hartwater en galsiekte veld.
Verse is RB51 gespuit.
Navrae:
Kobus Poggenpoel Snr
Phillip Poggenpoel
Kobus Poggenpoel Jnr
Stoeveebeampte:
Ramona de Bruin
Bemarker:
Wouter Mentz
Afslaer:
Johan van der Nest
Vanuit die verlede, vir die toekoms!
Poggenpoel Molopo Bonsmara Facebookblad