Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Riverglen Wildlife – Beefmasters & Brahmane 7de produksieveiling | 27 Augustus 2025 | Middelburg
Retail price
N/A
Including VAT
Description
Tyd: 11:00
Datum: Woensdag, 27 Augustus 2025
Plek: Plaas Mooifontein, Middelburg
Roete: Vanaf Middelburg – neem die R555 vir 6 km. Draai regs op die Olifantsrivier Lodge-pad vir 4,3 km. Draai links in by die plaas en volg rigtingaanwysers.
Beefmaster:
20 geregistreerde bulle
25 geregistreerde en kommersiële verse
Brahman:
8 geregistreerde bulle
25 kommersiële verse
Chabray:
25 verse
Alle stadiums van dragtigheid – dragtigheidstatus sal bekend wees op die dag van die veiling.
Afslaers:
BKB Limited
61 Grahamstown Rd, North End
Port Elizabeth, 6001
BTW nr: 4100101338
Reg nr: 1998 012435 06
Navrae:
Rocco van Rooyen
Moolman Mentz
Afslaer: Billy Lyons
BKB Ermelo