Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
SA Braford Nasionale Veiling | 14 Junie 2025 | Afridome, Parys
174 views
Retail price
N/A
Including VAT
More Coming Soon!
More Coming Soon!
More Coming Soon!
More Coming Soon!
Description
SA Braford Nasionale Veiling – ’n dag van premier genetika!
📅 Datum: 14 Junie 2025
📍 Plek: Afridome, Parys
⏰ Tyd: 11:00 VM
Die wag is verby! Kom beleef ’n uitsonderlike dag saam met die SA Braford-span waar slegs die beste genetika onder die hamer kom.
Op aanbod:
- 20 Topgehalte bulle.
- 95 Dragtige verse van besondere standaard.
- 6 Elite koeie met kalwers aan voet.
Hierdie veiling bied unieke geleenthede vir veeboere wat hul kuddes met bewese prestasie en uitsonderlike bloedlyne wil verbeter.
Vir navrae kontak asseblief:
PM Swart (Afslaer):
Kantoor:
Meer inligting beskikbaar by 👉 www.braford.co.za
Mis dit nie – bou aan jou kudde se toekoms met Braford-genetika van wêreldgehalte!
Other Products by Seller
REF#
102182
299 views
REF#
98718
1,213 views