Sell
Agri4All
South Africa flag

Sààm vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer - Lybasol in Lydenburg | AGCO

Price on request

N/A

Excluding VAT

Sààm vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer - Lybasol in Lydenburg | AGCO
Sààm vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer - Lybasol in Lydenburg | AGCO
Sààm vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer - Lybasol in Lydenburg | AGCO
Sààm vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer - Lybasol in Lydenburg | AGCO
More Coming Soon!

Photo Gallery

Gallery Image
Gallery Image
Gallery Image
Gallery Image
Enlarged Image

Description

In die hartjie van Mpumalanga, net buite Lydenburg op die plaas Enkeldoorn, dreun die AGCO power enjin van die Massey Ferguson 7620. Dit is die mees onlangse toevoeging op Jaco Coetser se plaas, maar voor dit was daar vele ander MF trekkers wat diep spore in sy boerdery getrap het.

Jaco is gebore en getoë in die Badfontein-omgewing waar sy pa saam met sy oupa geboer het. “Ek het grootgeword met die MF 188 en die 290’s daai jare,” onthou hy. “Ons het ‘n klomp van hulle op die plaas gehad. Ons het om daardie stadium drie-skaarploegies met hulle getrek.”

Toe die Braam Rubenheimerdam (vandag die Kwenadam) gebou is die vroeë 1980’s, het die staat ‘n stuk van die plaas in Badfontein uitgekoop en toe het Jaco se oupa, Giel, Enkeldoorn gekoop. Sy oupa is oorlede in 1996, en sy pa in 1997, en dit is hoe die plaas in sy hande beland het.

“Die boerdery het baie verander vandat ek by my oupa oorgeneem het,” verduidelik Jaco. “Toe ek oorgeneem het was dit meestal droëland saaiery en beeste. Ek het intussen besproeiing bygebring vir koring in die winter.”

Lydenburg se omgewing is baie bergagtig en dit maak dat boere dikwels veelvoudige klein landerye het om te bewerk. “Ons het nie groot lande soos in die Vrystaat nie, so ons het kleiner lande waar die kleiner trekkers beter in pas.

In daardie distrik is daar ook hoofsaaklik kleiner boere wat ongeveer so 200 tot 300 hektaar bewerk. Jaco is egter geseënd om op bykans 1000 hektaar te boer.

English: https://myagcoafrica.com/pr/2024/04/04/together-for-the-long-haul-massey-ferguson-and-the-farmer/

Afrikaans: https://myagcoafrica.com/pr/2024/04/04/saam-vir-die-lange-duur/

Vir meer inligting besoek ons webblad.

Stuur `n e-pos na:

+27 66 581 7516

Facebookblad

Details

Keywords: Sààm vir die lange duur: Massey Ferguson en die boer - Lybasol in Lydenburg
Make: Massey Ferguson
Cab: Closed cab
Condition: new
Condition Detail: Excellent

Contact Details

Name: AGCO
Country: South Africa
N/A
N/A
Logo

Contact Seller

Name
Email
Phone Number *
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Message
Safety Tips
Use a safe location to meet seller
Avoid cash transactions
Beware of unrealistic offers
Avoid wiring money online or advance payments
Pay for shipping only if you know the seller
Never share your financial information

View our Disclaimer here

The website Agri4all.com does not take any responsibility for any fraudulent post

AGCO

Joined: Mar 2021

Logo

Report this product

Name
Email
Phone Number
Include country code (e.g., +27 for South Africa, +1 for USA)
Reason
Logo

Email a Friend

Full Name
Your Email
Your Friend's Email
Message

min: 10 & max: 255 characters

Featured Ads

Other Products by Seller