Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Sterker groei | Hoër gehalte | Van grond tot bord | Novon
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Elke uitstekende aartappeloes het ’n sterk begin nodig. Die Let’s Initiate™-program kombineer gevorderde biostimulante en biologiese oplossings om vroeë wortelontwikkeling te bevorder, voedingstofopname te verbeter en eweredige knolvorming te stimuleer.
Dit beteken meer eenvormige grootteverspreiding en dit lê die grondslag vir optimale opbrengste.
Novon Retail Company is 'n privaat besit Landbouchemiese Verspreider met 28 Agente en 17 Depots regoor die Gauteng, Noordwes, Mpumalanga en Limpopo provinsies. Ons bied waardetoegevoegde diens en 'n kwaliteit produkreeks wat fokus op volhoubare voedselproduksie.
Skakel jou Novon-agent vir enige navrae, ons het die antwoord.
Kontak ons gerus meer uit te vind oor ons Let’s Initiate™-program en watter produkte ons aanbeveel om ’n gesonde, optimale oes te verseker.