Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Tapkar 14.5m³ | Model V021 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Gebou vir die werklike werk van boerdery
Die VZS Tapkar reeks is ontwerp vir boere wat betroubare toerusting nodig het.
Van voerkrale tot weidings – hierdie implemente help om voer vinnig en doeltreffend te hanteer.
Robuuste staal konstruksie beteken:
✔ Lang lewensduur
✔ Minder onderhoud
✔ Betroubare werkverrigting
Inligting:
PTO- aangedrewe
Voldoende trekker: 80kW
Awegaar-uitgooihoogte: 4 000mm
Ontlaai vermoë: 2t/min
Massabak-kapasiteit: 14 500L
Massabak-hoogte (van grond): 3 200mm
Grondvrye hoogte: 540mm
Awegaar-deursnee: 400mm
Ratkas 1:1-verhouding at 540RPM: 45kW
Bande: 620/60/R26.5 Radial
Dravermoë at 10km/h p/band: 9 250kg at 4bar
In ons oogpunt ‘n belangrike sleutel in die vermoë van ‘n ontlaaiwa
Wielspoor-buitemate: 3 400mm
Gewig op trekstang (drawbar): 10 – 12%
Komponente:
4 Hidroliese punte
Awegaar knak hidrolies
Inhuis-vervaardigde blok waarin laers gehuisves word wat die gewig van die awegaar dra en dus van die ratkas wegneem om slegs aandrywingsfunksie te verrig
Dubbelraam om te hou by robuuste voorkoms en sterkte
Standaard ligte koppeling en “chevron”
Seil ingesluit
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810