Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
The T4LP with its wide front axle gives the tractor more stability in hilly conditions | New Holland
Price on request
N/A
Excluding VAT
Description
The T4LP with its wide front axle gives the tractor more stability in hilly conditions.
PUT YOUR TRUST IN NEW HOLLAND TRACTOR DNA
New Holland is the established leader in the design of speciality tractors. The revolutionary T4000 FNV Series pioneered the development of small, safe, agile and powerful tractors purposed developed for use in the most demanding of conditions. This heritage has been carried over to the proven T4 tractor series, with T4F, T4N and T4V meeting the specific demands of fruit, narrow orchard and vineyard operators.
Now there is a new member of the family, the T4 LP. These new Low Profile LP tractors share the proven design of the T4 tractor series but are fitted with wider and stronger heavy-duty axles, with a front axle capacity of 2 500 kg. Offered with a choice of ROPS platform or full cab, T4 LP
tractors can be specified with rear tyre sizes of up to 420/70R30 and offer a rear lift capacity of 2 600 kg.
This enables these tractors to meet the demands for a low height but stable tractor, for use in steep orchards and vineyards with the added security of a cab model for use in mountainous regions. Four T4 LP models, with nominal outputs spanning 75 to 105 hp, are available with a choice of transmission to suit specific end user demands. A proven heritage, excellent after sales support and reduced operating costs all come as standard.
Click HERE to read more about the T4LP.
Contact your nearest New Holland dealer today or
Jaco du Preez
WhatsApp:
14 Industrie street, Isando, 1600, South Africa
Die T4LP met sy breë voor-as gee die trekker meer stabiliteit teen skuinstes.
STEL JOU VERTROUE IN NEW HOLLAND TREKKER DNA
New Holland is die gevestigde leier in die ontwerp van spesialiteitstrekkers. Die revolusionêre T4000 FNV-reeks het gelei na die ontwikkeling van klein, veilige, rats en kragtige trekkers wat spesifiek vervaardig is vir gebruike in die mees veeleisende toestande.
Hierdie erfenis is oorgedra na die beproefde T4-trekkerreeks, met die T4F, T4N en T4V wat voldoen aan die spesifieke vereistes van vrugte-, smal boord- en wingerdoperateurs.
Nou is daar 'n nuwe lid deel van die familie: Die T4 LP. Hierdie nuwe Lae Profiel LP-trekkers deel die beproefde ontwerp van die T4-trekkerreeks, maar is toegerus met breër en sterker swaardiens-aste, met 'n voorasvermoë van 2 500 kg. Aangebied met 'n keuse van die ROPS-platform of volle kajuit, kan die T4 LP-trekkers gespesifiseer word met agterbandgroottes van tot 420/70R30 en bied 'n agterste hysvermoë van 2 600 kg.
Dit stel hierdie trekkers in staat om te voldoen aan die vereistes vir 'n lae hoogte maar stabiele trekker, vir gebruik in steil boorde en wingerde met die bykomende veiligheid van 'n kajuitmodel vir gebruik in bergagtige streke.
Vier T4 LP-modelle, met uitsette wat wissel van 75 tot 105 pk, is beskikbaar met 'n keuse van transmissie om by boere se spesifieke vereistes te pas. 'n Beproefde erfenis, uitstekende naverkope ondersteuning en verminderde bedryfskostes kom alles as standaard.
Klik HIER om meer oor die T4LP.
Kontak jou naaste New Holland handelaar of kontak
Jaco du Preez
WhatsApp: