Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Theres Bonsmara 23ste Produksieveiling | 14 Mei 2026 | 11:00 | Plaas Wolvehuis, Orkney Klerksdorp
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Datum: 14 Mei 2026
Plek: Plaas Wolvehuis, Orkney Klerksdorp
Tyd: 11:00
Op aanbod:
25 Stoet Bulle
35 Kommersiële Vroulike Diere
Alle dierenis voorkomend ingeënt teen Bek-en-klouseer.
Nota:
Slegs kontant of elektroniese betalings.
Kaart fasiliteite sal beskikbaar wees.
Bankkostes word op kontant en kaartbetalings geher.
Aankope mag eers gelaai en verwyder word sodra Karoo-Ochse bewys van betaling ontvang het.
Kontakbesonderhede:
Dr. Kotie Pienaar
Danie Swanepoel (Agent)
Kobus van Jaarsveld (Agent)
Steven Mathews (Afslaer)
Aanlyn veiling word aangebied deur SwiftVEE