Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Tipper 10 Ton Dubbel-As (Massakante) | Model V150 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Voldoende trekkerkapasiteit: 65kW
Volume:19m³ / 19,000L
Dravermoë: 10 000kg
Lengte: 4 500mm
Breedte: 2 100mm
Bakdiepte: 650mm
Graankante-hoogte: 1 650mm
Kuilvoer-ingooihoogte: 3 600mm
Bande: 385/60/R22.5 (Super Single, Agritrack Loopvlak)
Wielspoor: 2,000mm
Suspensie: Twee 6T aste met vere.
Haakhoogte: 555mm
Gewig op trekstang - (drawbar) = <10%
Tipvermoë: tot 45°
Teleskopiese silinder: 5 stadiums
Vaste graankant agter met ‘n klap vir graan
Die hek maak hidrolies oop sodat daar geen beperkings is vir materiaal nie.
Voordeel:
Middelslag-wa met goeie waarde vir geld aangesien die raam kan afbout om ook as normale tipwa te gebruik.
Ideaal vir beide Kuilvoerhantering asook vervoer van Graan.
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810