Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Tipwa 6 Ton Drop Sides | Model V028 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Inligting:
Voldoende trekker: 50kW
Lengte: 3 000mm
Breedte: 2 100mm | Diepte 450mm
Bak-hoogte van grond af: 1 600mm
Bande: 305/55/R22.5
Gewig op trekstang (drawbar) = <20%
Tipvermoë: tot 45° | Wielspoor: 1 850mm
Komponente:
Teleskopiese silinder: 3 Stadiums
Unieke A-tipe onderstel wat van die trekstang (drawbar) regdeur tot by die skarnierpunt van tipbak aaneen is,met ‘n ondersteunende raam vir die bak
Kom standaard met “chevron”
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810