Price on request
Including VAT
- 5 Jaar ondervinding in beesboerdery.
- Basiese tegniese vaardighede.
- Goeie handhawing van menslike verhoudings.
- Rekenaarvaardig.
- Totale bestuur van plaas insluitend instandhouding, versorging van Bonsmara beeste.
- Suksesvolle kanidate moet beskik oor bewese ondervinding in beesboerdery, weidingbestuur en personeel bestuur.
- Markverwante salaris en voordele.
CV’s kan gestuur word na:
of stuur n WhatsApp na:
+2771 609 7654