STREEKSVERKOOPSMAN
Southtrade is die afgelope 67 jaar die leier op die gebied van die invoer en verspreiding van landboumasjinerie.
Ons benodig entoesiastiese, selfgemotiveerde verkoopsmanne en verkoopsbestuurders vir die
Suid-Wes Kaap
Vereistes:
- Vermoë om selfstandig te werk, goeie kommunikasie en interpersoonlike vaardighede
- Tweetaligheid
- Minstens 3 jaar ondervinding in verkope
- 'n Matriek/graad 12- kwalifikasie
Vir die suksesvolle kandidate bied ons:
'n Hoogs mededingende salaris – onderhandelbaar, motortoelaag,
kommissie op verkope, Pensioenfonds, Mediese fonds.
Stuur u CV, vergesel van 'n kort aansoek en ten minste drie verwysings, verskieslik na:
[email protected]
Click HERE to visit our website.
Contact us today:
+27219816044
+27219816095
[email protected]
Physical address:
17 Nikkel Street
Brackenfell
7560, Cape Town

STREEKSVERKOOPSMAN

Southtrade is die afgelope 67 jaar die leier op die gebied van die invoer en verspreiding van landboumasjinerie.

Ons benodig entoesiastiese, selfgemotiveerde verkoopsmanne en verkoopsbestuurders vir die

Suid-Wes Kaap

Vereistes:

Vermoë om selfstandig te werk, goeie kommunikasie en interpersoonlike vaardighede

Tweetaligheid

Minstens 3 jaar ondervinding in verkope

'n Matriek/graad 12- kwalifikasie