Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Vlakte Bonsmara 17de Bulveiling | 16 Oktober 2026 | 11:00 | Plaas Doornpan, Roedtan
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Plek: Plaas Doornpan, Roedtan
Datum: 16 Oktober 2026
GPS: S24°51'39.00" E29°03'53.00"
Ons is BAIE opgewonde oor hierdie bulaanbod. Die gehalte is besonder sterk, en van Lot 1 tot Lot 65 kan kopers uitsonderlike genetika en gehalte verwag.
Alle diere is ingeënt teen bek-en-klouseer
OP AANBOD:
· 65 Bulle
· 350 Stoet- en kommersiële vroulike diere in alle produksiestadiums
400 km GRATIS vervoer op alle aankope. 30 dae allesomvattende dekking op bulle.
Registreer op SWIFTVEE
HENDRIK VAN DER WALT
Vleissentraal Bosveld
HP VAN DER WALT
Vleissentraal Bosveld
MIKE KILLASSY