Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
Australia
Wanneer die koue toeslaan beskerm jou gewas | Novon
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Wanneer koue toeslaan, word elke plant se veerkragtigheid getoets.
Koue stres kan sel-aktiwiteit vertraag, plantontwikkeling belemmer en die risiko van verdere skade verhoog. Die gevolge is dikwels eers later in die seisoen sigbaar wanneer groei, kwaliteit en opbrengspotensiaal onder druk kom.
Novon se biostimulante en spesialiteitsprodukte ondersteun plante gedurende uitdagende toestande deur plantontwikkeling te optimaliseer, wortelgesondheid te bevorder, selwande te versterk en vinnige herstel ná stres te ondersteun.
Beskerm jou gewas. Behou jou potensiaal.