Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
10 Ton Platbak | Model V92 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Gebou vir die werklike werk van boerdery.
Modelle:
V92 | 10T Platbak
V094 | Sleepwa 10T Dropsides
Diepte: 450mm
Inligting:
Lengte: 6 000mm
Breedte: 2 400mm
Hoogte van grond af: 1 250mm
Bande: 305/55/R22.5
Wielsporing:1 850mm
Dravermoë(Laaikapasiteit): 10 000kg
Aste: 2 x 6000kg aste | Agter as standaard met hidroliese remme
Bruto massa: 12 000kg
Standaard ligte koppeling en “chevron”
“Head board” standaard
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Adres: Reitz, 9810