Europe
USA
United Arab Emirates
Saudi Arabia
Qatar
Kuwait
Bahrain
Brazil
Spain
Jordan
France
Canada
Cyprus
Mauritius
Côte d'Ivoire
Mali
Burkina Faso
Togo
Benin
Mexico
Central African Republic
Eswatini
12 Ton Dubbel Wiel Sleepwa | Model V312 | Van Zyl Staalwerke
Price on request
N/A
Including VAT
Description
Wanneer kwaliteit saak maak.
Inligting:
Lengte: 6,000mm
Breedte: 2,400mm
Hoogte vanaf die grond: 1,250mm
Bande: 9.00R20
Wielspoor 1,850mm
Dravermoe 12,000kg
Agteras kom standaard met geremde as
Standaard ligte koppeling en "chevron"
Voor - en agter kante is standaard
Aste: 2 x 8000kg aste
Agter as standaard met hidroliese remme.
Ons bou nie net implemente nie, ons bou verhoudinge.
Besigtig ons volledige produkreeks hier: https://vzsgroup.co.za/
Kontak ons vandag om meer uit te vind oor ons produkte of pasgemaakte oplossings:
Rieme Smith
Call: +27829027707
Adres: Reitz, 9810